Get Adobe Flash player

Notice: Undefined property: stdClass::$contactid in /home/hugenoot/public_html/templates/hugenoot_final/classes/ArtxContentSingleArticle.php on line 40

Witrots Hugenoot stoet

Witrots Logo Bruin(1)WITROTS HUGENOTE is gestig in Oktober 2003 en gevestig in die hartjie van die Waterberge waar hartwater, rooiwater en galsiekte baie straf voorkom. Ek was opsoek na ʼn geharde dier wat vleis dra en het dit in die Hugenoot ras gevind. Daarom grond ek my kudde se winsgewendheid op hul funksionele doeltreffendheid, en om die maksimum eetbare rooivleis te produseer.
My doelwit is, om bulle te teel vir die speenkalfprodusent om hom te help om sy kudde tot die maksimum produksie potensiaal uit te brei.

 

 

 

 

 

 

Kontak Franci-Marie Van Heerden:
WITROTS HUGENOTE
POSBUS 78,
ALMA
email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Tel: 014 721-0919
Faks: 086 604 9191
Sel: 083 449 3227