Get Adobe Flash player

Notice: Undefined property: stdClass::$contactid in /home/hugenoot/public_html/templates/hugenoot_final/classes/ArtxContentSingleArticle.php on line 40

Jannel Hugenoot Stoet

Jannel Hugenootstoet is geleë in die hartland van die Waterberg, by Melkrivier. Dis 'n bergagtige omgewing met hoofsaaklik suurveld. Strawwe Hartwater, Rooiwater en Galsiekte kom voor. Kudde is vry van Brucelose, Tuberkulose, Vibriose en Trichomoniase

Sedert 1989 is slegs die beste Bulle in die Hugenootras as Vaars gebruik. Streng seleksie met behulp van Prestasietoetsing op alle vlakke is vir die afgelope 11 jaar toegepas. Het veral konsentreer op melkproduksie by koeie. Gevolglik is hierdie kudde baie vrugbaar, ekonomies en funksioneel doeltreffend.
Die bestaande rekordprys vir 'n Hugenootbul in die RSA. is uit hierdie kudde geteel.

Kom besoek my gerus op my plaas om diere van naderby te beskou.
Louis Nel  014 755 4102
              082 375 3640

Email:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Jannel