PresidentMary Lochner |
SekretaresseFranci-Marie van Heerden |
RaadsledeHenk van Rensburg Mary Lochner |
LAS van der Merwe Selno: 083 253 9932 Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. |
Doelwit:
Die Hugenoot SA Beestelers Vereniging Raad poog om voortdurend en doelbewus uitstekende diens en advies aan ons telers sowel as die bedryf as geheel te lewer.
Doel:
Om te verseker dat die rasstandaarde voortdurend hersien word en nagekom word, dat die grondwetlike wetgewing gevolg en nagekom word en dat die gedragskode gevolg en nagekom word.
Opdragte:
Ons raadslede word individueel of gesamentlik spesifieke projekte toegewys om verwante fasette te verbeter wat die teelstandaarde, die teler se kennis, deursigtige kommunikasie en effektiewe bemarking sal verbeter ten einde te verseker dat beide kommersiƫle en stoettelers suksesvol is in hul individuele ondernemings.