Hugenoot beeste kombineer die wetenskap van die geharde Afrikaner met die hoogs-produktiewe Charolais om die beesboer die beste van albei wêrelde te bied. Die goue, wit of rooi gekleurde beeste is nie net winsgewend nie, maar lekker om na te kyk en aangenaam om mee te werk.
"Die Hugenoot is 'n ekonomies funksionele en doeltreffende dier, wat die maksimum eetbare rooivleis produseer."
Die Hugenoot SA Beestelers Vereniging Raad poog om voortdurend en doelbewus uitstekende diens en advies aan ons telers sowel as die bedryf as geheel te lewer.